bell hooks | |
---|---|
bell hooks in Oktober 2014 | |
Gebore | Gloria Jean Watkins 25 September 1952 Hopkinsville, Kentucky, V.S.A. |
Sterf | 15 Desember 2021 (op 69) Berea, Kentucky, V.S.A. |
Uitbeelding | Stanford Universiteit (BA) Universiteit van Wisconsin–Madison (MA) Universiteit van Kalifornië, Santa Cruz (PhD) |
Beroep | Skrywer, akademikus, aktivis |
Jare aktief | 1978–2018 |
Bekend vir | Oppositional gaze |
Notable work |
|
Webwerf | bellhooksinstitute |
Gloria Jean Watkins (25 September 1952 – 15 Desember 2021), beter bekend by haar skuilnaam bell hooks,[1] was 'n Amerikaanse skrywer, professor, feminis, en sosiale aktivis. Die naam "bell hooks" is by haar oumagrootjie aan moederskant geleen, Bell Blair Hooks.[2]
Die fokus van haar skryfwerk was die interseksionaliteit van ras, kapitalisme, en geslag, en wat sy beskryf het as hul vermoë om stelsels van onderdrukking en klasoorheersing te produseer en voort te sit. Sy het meer as 30 boeke en talle vakkundige artikels gepubliseer, verskyn in dokumentêre films, en aan openbare lesings deelgeneem.Haar werk het ras, klas, geslag, kuns, geskiedenis, seksualiteit, massamedia en feminisme aangespreek.[3] In 2014, stig sy die bell hooks Institute by Berea College in Berea, Kentucky.[4]
Op 15 Desember 2021 sterf hooks aan nierversaking by haar huis in Berea, Kentucky, op die ouderdom van 69.[5][6]
<ref>
tag; no text was provided for refs named skuilnaam
<ref>
tag; no text was provided for refs named ref2
<ref>
tag; no text was provided for refs named ny-1
<ref>
tag; no text was provided for refs named bellhooksinstitute
<ref>
tag; no text was provided for refs named Guardian berig
<ref>
tag; no text was provided for refs named nytobit